Stembus

Why is Nadia so rebellious?

  • She didn't grow up with her dad
  • She is just being a normal teenager
  • Herman just needs to be more strict with her

Vorige Uitslag

Should Charmaine tell Vanessa what is happening with Xander and Bonita?

Yes, she's her mother

63%

No, she must stay out of it

17%

I don't know, Vanessa will be hurt either way

20%

Zinzi Se Skinderrubriek

 

4 YOU Spectacular-nominasies

Ons het pas gehoor 7de Laan is weer genomineer as die gunsteling sepie in vanjaar se YOU Spectacular. Daarby is Diaan Lawrenson genomineer as gunsteling aktrise en Christo Davids as gunsteling akteur. Die aantreklike Heino Schmitt is benoem as die seksieste man (hoor-hoor!).

Stem asseblief vir ons! Sien die besonderhede van hoe om te werk te gaan hieronder.

We've just heard 7de Laan has again been nominated as the favourite soap in this year's YOU Spectacular. Plus, Diaan Lawrenson has been nominated as favourite actress, Christo Davids as favourite actor and the hunky Heino Schmitt as the sexiest guy (hear-hear!).

Please vote for us! Here are the details:

SMS the letters YS followed by the  nominee's code plus YOUR name, surname and town to 32113. You may only vote 20 times for the same person. Each vote must be sent in a separate email. Each SMS costs R1.

FACEBOOK: Go to www.facebook.com/YOUmagazineSA and follow the instructions.

Here are the nominee codes:
Diaan Lawrenson   8b
Christo Davids    9d
Heino Schmitt     5e
7de Laan         14a

BAIE DANKIE! ONS MAAK STAAT OP JULLE!

 Read more ...

Marcel skep haar eie modereeks

Marcel skep haar eie modereeks

Ons het 'n voëltjie hoor fluit dat die pragtige Zetske van Pletzen besig is om te werk aan haar eie klerereeks. Anders as haar karakter, Marcel, wat redelike konserwatiewe kleresmaak het, het Zetske meer as haar porsie styl ontvang. Die eerste van haar skeppings sal, as alles glad verloop, ongeveer Oktober se kant bekend gestel word.

Ai, dis lekker as 'n mens met die volle pakket gebore is: mooi, talentvol en veelsydig!

 Read more ...

SABC 2
‘n Seuntjie vir Diaan & Jody

Zinzi Se Skinderkolom

‘n Seuntjie vir Diaan & Jody

Diaan Lawrenson en Jody Abrahams het Dinsdag 12 Februarie ‘n seuntjie ryker geword. Die jongste toevoeging tot die gesin is deur middel van ‘n keisersnee gebore en dit gaan baie goed met ma en seun. Natuurlik met pa ook. ‘n  Man moet senuwees van staal hê vir dié soort trauma!
Olivia-Rose is baie opgewonde oor haar nuwe boetie en is al klaar die perfekte voorbeeld van ‘n ousus, sê Diaan trots.
Baie, baie geluk Diaan en Jody. Mag hy julle net vreugde bring julle hele lewe lank.
En aan kleinboet: welkom in die wêreld, Meneer Thomas James Abrahams!

A baby boy for Diaan & Jody
Diaan Lawrenson and Jody Abrahams became the proud parents of a baby boy on Tuesday 12 February. The latest addition to the family was born via cesarian section and mother and son are doing well. Dad too, of course. ‘n Man needs nerves of steel for this type of  trauma!
Oliva-Rose is very excited about her new brother and is already the perfect example of an older sister, Diaan remarks proudly.
Congrats, Diaan and Jody. May he bring you only joy his whole life long.
And to the younger brother: welcome to the world Master Thomas James Abrahams!