images/Men.jpg

Vanessa Meintjies - Ingrid Paulus

images/_TOI9416.jpg

Vanessa is Charmaine se dogter. Sy is hardkoppig en eiewys, en stamp gereeld haar kop – veral as dit kom by haar liefdeslewe. Tog leer sy uit haar foute en is bereid om te erken as sy verbrou het. Vanessa se borrelende optimisme maak haar ‘n geliefde karakter. Sy is impulsief, spontaan en lojaal, en groot pret as sy saam met haar vriendinne is. Sy is getroud met Xander Meintjies en daar is heelwat kere wat hul huwelik amper op die rotse is.

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter