Gas akteur: Dewald Gerické - Kaz McFadden
Oor die Akteur
-As jy ‘n boks ontbytpap was, wat sou jy wou wees?
Cocco Pops
- Watse CD speel nou in jou kar?
Skunk Anansie
-Wat is jou troeteldier se naam?
Cash, Spaniel gekruis deur Worshond
-Wat is jou ouma se beste resep?
Melktert
- Sonder wat sal jy nie kan leef nie?
My hond, cash
-Wat is jou gunsteling series om te kyk?
Big bang theory
- Wat is die een akteur saam met wie jy graag sal wil werk?
Kevin Spacey
-Sal jy aan Boer soek ‘n Vrou deel neem as jy 40 en single is?
Nee, ek kan nie boer nie!