images/Men.jpg

Altus de Bruyn - Heino Schmitt

images/_TOI0779.jpg

Die sjarmante Altus de Bruyn is die eienaar van ‘n reklame agentskap, Bruynwaves. Altus (37) het in Hillside begin as ‘n werknemer by Kirriakis de Lange, hy het later van tyd die besigheid oor gekoop en die naam verander. Altus is ‘n kalm en beheersde siel wat soms sukkel om sy emosies te wys. Al wat ons weet van sy agtergrond as kind, is dat hy in Belville, Kaapstad groot geword het. Altus is ‘n manlike man wat lief is vir sport en aktief wees- Tae Kwon Do, Rugby en Squash is van sy gunsteling sportsoorte. Nadat hy vir Kristin se sjarme geval het, het hy sy les geleer en is nou toegewyd aan Paula en hulle verhouding.

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter