images/Men.jpg

Felicity Daniels Croukamp - Melanie Du Bois

images/_TOI1307.jpg

Felicity is ‘n suksesvolle mode-ontwerper. Sy het haar eie onderneming, Felicity Fashions. Sy is professioneel en werk deeglik – dit werk teen haar grein as iets op die laaste oomblik (veral voor ‘n modeparade) skeefloop. Sy ontwerp en maak kostuums vir elke denkbare en ondenkbare funksie in die Laan – van boksgevegte tot talentkompetisies. Sy is ‘n gewilde karakter met baie vriende. Felicity is ‘n lojale en vrygewige vriendin en het insig in ander se probleme. Sy is ambisieus en hardwerkend, maar hou ook van pret en sê nooit nee vir ‘n jol nie. Sy is ook Charmaine se ander “dogter” en steunpilaar. Na ‘n skietongeluk wat haar verlam gelaat het, is sy na ‘n lang ruk weer op die been.

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter